n Kind gaan deur seisoene van grootword. Tydens die baba-seisoen moet ouers baie geduld hê want dit is 'n leerproses vir beide partye. Tydens die kleuter-seisoen moet reëls en dissipline vasgelê word en nie toegelaat word dat grense verskuif word nie.
R 415,00
R 290,00
n Kind gaan deur seisoene van grootword. Tydens die baba-seisoen moet ouers baie geduld hê want dit is 'n leerproses vir beide partye. Tydens die kleuter-seisoen moet reëls en dissipline vasgelê word en nie toegelaat word dat grense verskuif word nie. En tydens die tiener-seisoen het ouers hare op hul tande nodig om hulle kinders te aanvaar en te verstaan. Geskik vir Graad 4 - 7 sprekers. Lengte van die toespraak 3-3.5min