Met die eerste teken van tienerwees verstaan niemand ons skielik meer nie. Ons kommunikasie-vaardighede word Grieks. Skielik word ‘n tiener se buie erger as die tekens op ‘n weerkaart, En saam met die tiener-tekens kom nuwe smake. Geskik vir graad 4-7. Lengte van die toespraak: 4min+
R 340.00
R 290.00