Mense sonder geesdrif is soos 'n motor met 'n pap wiel. Hulle wil en kan niks doen nie. Hulle sien alles in 'n negatiewe lig. En hulle blameer almal behalwe hulself vir hul gebrek aan belangstelling in die lewe. Geskik vir graad 8-12. Lengte van die toespraak: 4min+
R300,00
R250,00