Mense se gesindheid kort afronding. Kermderms is met niks tevrede nie. Grootkoppe dink hulle is beter as ander. En die swartgalliges sien net altyd die negatiewe kant van die lewe. Geskik vir graad 4-7. Lengte van die toespraak: 4min+
R 455.00
R 405.00