Mense met tonnel visie maak die lewe moeilik. In die werkplek fokus hulle net op hul eie agenda. Tieners met tonnel visie is nie oop vir oortuiging nie. En bejaarde mense met tonnel visie maak dit moeilik om hulle te help. Geskik vir graad 8-12. Lengte van die toespraak: 4min+
R300,00
R250,00