Soek

Mense met murg in hul pype kan die uitdagings van die lewe trotseer (Gr 8-12) (4min+)

Mense met murg in hul pype kan die uitdagings van die lewe trotseer. Hulle laat nie toe dat vrees hul daarvan weerhou om hul hoogste ideale te bereik nie. Hulle is nie bang om te faal en laat nie toe dat mislukkings in die pad staan om hul volle potensiaal te bereik nie. En mense met murg in hul pype werk hard en gryp elke geleentheid aan om uit te styg bo hul eweknieë. Geskik vir graad 8-12. Lengte van die toespraak: 4min+
Availability: In stock
SKU: A3081
R 480.00
R 430.00
decrease increase

Skryf u eie resensie
  • Only registered users can write reviews
  • Bad
  • Excellent
Filters
Sort
display