Mense is dikwels net soos sprokies se helde klatergoud. Mense wat soos Sneeuwitjie nie hul verstand gebruik nie is soos klatergoud. Mense wat soos Doringrosie se prins byna tou op gooi tydens sy reddingspoging is soos klatergoud. En mense soos Aspoestertjie se prins wat haar eers raak sien toe sy 'n beeldskone prinses is, is soos klatergoud. Geskik vir graad 8-12. Lengte van die toespraak: 4min+
R300,00
R250,00