Mense gebruik verskillende gidse om geluk te vind. Mense dink die sukses-gids bevat die aanwysings na geluk. Hulle dink die gids oor konflikhantering gaan geluk verseker. En tieners glo dat as hulle die sosiale media-gids oor gewildheid navolg, gaan hulle gelukkig wees. Geskik vir graad 8-12. Lengte van die toespraak: 4min+
R300,00
R250,00