Search

Meisies verstaan seuns se seine verkeerd (Gr 8-12) (4min+)

Meisies verstaan seuns se seine verkeerd. Die feit dat seuns nie ure voor die spieël staan, is nie ‘n sein dat hulle nie omgee oor hul voorkoms nie. Die feit dat seuns nie kekkelbekke is nie, is nie ‘n sein dat hulle niks te sê het nie. En die feit dat seuns nie akademiese wrakke is nie, is nie ‘n sein dat ons nie breins het nie. Geskik vir graad 8-12. Lengte van die toespraak: 4min+
Availability: In stock
SKU: A2958
R 480.00
R 430.00
decrease increase

Write your own review
  • Only registered users can write reviews
  • Bad
  • Excellent
Filters
Sort
display