Soek

Mans en vrouens se agendas verskil soos dag en nag (Gr 8-12) (4min+)

Mans en vrouens se agendas verskil soos dag en nag. Eerste op mans se agenda is sport, terwyl vroulief na die huishouding moet omsien. Tweede op mans se agenda is geld, omdat vrouens dan kwansuis so baie uitgee. En derdens klap mans toe soos oesters, terwyl vrouens met hul hart op hul mou loop. Geskik vir graad 8-12. Lengte van die toespraak: 4min+
Availability: In stock
SKU: A2548
R 390,00
R 340,00
decrease increase

Skryf u eie resensie
  • Only registered users can write reviews
  • Bad
  • Excellent
Filters
Sort
display