Lag is ‘n dwelm sonder newe effekte. Lag laat jou goed voel want dit is gemaak van natuurlike goedvoelhormone. Lag laat jou goed lyk sonder om te dink jy is blink as jy drink. Lag maak jou gewild sonder die dwelm van mooiweersvriende Geskik vir graad 4-7. Lengte van die toespraak: 4min+
R 340.00
R 290.00