Kinders wat waag wen. Kinders wat dit waag om die natuur te bewaar, voorkom dat diere uitsterf. Kinders wat in sport waag staan op die podium. En kinders wat dit waag om skinderstories in die kiem te smoor, wen vriende. Geskik vir graad 4-7. Lengte van die toespraak: 4min+
R250,00
R200,00