Kinders wat stout is moet oor die vingers getik word. Hulle moet gestraf word anders leer hulle nie wat reg en verkeerd is nie. Strawwe moet by die oortreding pas. En die waarde van straf is dat ‘n kind leer dat dade gevolge het. Geskik vir graad 4-7. Lengte van die toespraak: 4min+
R 340,00
R 290,00