Kinders wat nie wil hoor nie gaan die nagevolge voel. Kinders wat nie op skool hard werk nie, gaan dit eendag aan hul lewenstandaard voel. Kinders wat ouers se waarskuwings ignoreer, gaan spyt voel. En kinders wat hul waardes vergeet en lelik is met ander maats, gaan uitgesluit voel. Geskik vir graad 4-7. Lengte van die toespraak: 4min+
R 455.00
R 405.00