Kinders wat kul se voetspore kronkel, maar die eerlike pad is altyd reguit. Kinders wat kul steek hul foute weg, terwyl eerlike kinders erken as hulle ‘n fout gemaak het. Kinders wat kul moet dop gehou word, terwyl eerlike kinders vertrou kan word. En kinders wat kul sal sukkel om die suksesleer te klim, terwyl eerlike kinders altyd bo uit kom. Geskik vir graad 4-7. Lengte van die toespraak: 4min+
R 455.00
R 405.00