Kinders wat in vandag se tyd oorleef verdien applous, Want ondanks struikelblokke seëvier hulle steeds in die klaskamer. Ondanks min oefentyd presteer kinders steeds op die sportveld. En kinders verdien applous omdat hulle tydens die pandemie die lewe met ‘n huppel in die stap trotseer. Geskik vir graad 4-7. Lengte van die toespraak: 4min+
R 455.00
R 405.00