Search

Kinders wat grootkop kry verdien nie applous nie (Gr 4-7) (4min+)

Kinders wat grootkop kry verdien nie applous nie. Wanneer jy op die sportveld jou lyf begin rondgooi verflou die applous. Wanneer jy spog oor jou akademiese prestasies word die applous minder. En wanneer leiers grootkop kry word daar nie meer hande geklap nie. Geskik vir graad 4-7. Lengte van die toespraak: 4min+
Availability: In stock
SKU: A3348
R250,00
R200,00
decrease increase

Kinders wat grootkop kry verdien nie applous nie. Wanneer jy op die sportveld jou lyf begin rondgooi verflou die applous. Wanneer jy spog oor jou akademiese prestasies word die applous minder. En wanneer leiers grootkop kry word daar nie meer hande geklap nie. Geskik vir graad 4-7. Lengte van die toespraak: 4min+

Kinders wat grootkop kry verdien nie applous nie. Wanneer jy op die sportveld jou lyf begin rondgooi verflou die applous. Wanneer jy spog oor jou akademiese prestasies word die applous minder. En wanneer leiers grootkop kry word daar nie meer hande geklap nie. Geskik vir graad 4-7. Lengte van die toespraak: 4min+

Write your own review
  • Only registered users can write reviews
  • Bad
  • Excellent
Customers who bought this item also bought

Materialisme is die krom maatstaf waarmee die mensdom meet (Gr 8-12) (4min+)

Materialisme is die krom maatstaf waarmee die mensdom meet. Dit is die geld in jou bankrekening wat jou sukses bepaal. Dit is die posisie in jou werk wat jou aansien gee. En dit is die spoggerige besittings wat mense met bewonderende oë na jou laat kyk. Geskik vir graad 8-12. Lengte van die toespraak: 4min+
R300,00 R250,00

Foto’s vertel nie die volle storie oor kindwees nie (Gr 4-7) (4min+)

Foto’s vertel nie die volle storie oor kindwees nie. Kleuter foto’s vertel nie van kinders se verleentheid nie. Skool foto’s wat spog met prestasies laat kinders ongemaklik voel. En tiener foto’s spreek van gemengde gevoelens. Geskik vir graad 4-7. Lengte van die toespraak: 4min+
R250,00 R200,00
Filters
Sort
display