Kinders wat dit waag om arrogant te wees, verbrand hul vingers. In die skool is daar nie plek vir rammetjie-uitnek gedrag nie. Vriende sluit jou uit wanneer jy groot kop kry. En ouers trap baie vinnig jou tjank af as jy dit durf waag om arrogant te wees. Geskik vir graad 4-7. Lengte van die toespraak: 4min+
R250,00
R200,00