Kinders wat beweeg het ‘n voorsprong. Sport bied die geleentheid om te beweeg en oefening te kry. Aktiwiteite in die natuur laat ons beweeg. En kinders wat hul lippe beweeg, leer om hul sê te sê. Geskik vir graad 1-3. Lengte van die toespraak: 3-3.5min
R200,00
R150,00