Kinders wat ander kamma na-aap beland in die moeilikheid. By die skool moet jy jou kamma na-apery los en in jou spoor trap. Tussen broers en susters kom jy tweede as jy hulle kamma na-aap. En ouers duld dit glad nie dat kinders hulle kamma namaak nie. Geskik vir graad 4-7. Lengte van die toespraak: 4min+
R250,00
R200,00