Kinders waag dit om liewer Dooie Jan as Bang Jan te wees. Op die skoolbanke waag hulle dit om onderwysers se geduld te beproef. In hul ouerhuis waag hulle dit om ouers se reëls te buig. En tussen vriende waag kinders dit om die grense te skuif. Geskik vir graad 4-7. Lengte van die toespraak: 4min+
R250,00
R200,00