Kinders verwag van ouers om wonderwerke te verrig. Wanneer ons probleme in die skool ondervind moet ouers instaan. Wanneer ons ons koppe stamp tydens buitemuurse aktiwiteite moet ouers help. En wanneer die lewe ons stief behandel moet ouers die klippe wegtoor. Geskik vir graad 4-7. Lengte van die toespraak: 4min+
R 425.00
R 375.00