Search

Kinders sonder maniere gedra hulle soos goggas (Gr 1-3) (3-3.5min)

Kinders sonder maniere gedra hulle soos goggas. Kinders is net so lastig soos muskiete. Hulle is soos irriterende suikermiertjies wat nie hulle plek ken nie. En hulle is so kriewelrig soos sprinkane wat vir kwaadgeld rond loop. Geskik vir graad 1-3. Lengte van die toespraak: 3-3.5min
Availability: In stock
SKU: A2764
R 370.00
R 320.00
decrease increase

Kinders sonder maniere gedra hulle soos goggas. Kinders is net so lastig soos muskiete. Hulle is soos irriterende suikermiertjies wat nie hulle plek ken nie. En hulle is so kriewelrig soos sprinkane wat vir kwaadgeld rond loop. Geskik vir graad 1-3. Lengte van die toespraak: 3-3.5min

Kinders sonder maniere gedra hulle soos goggas. Kinders is net so lastig soos muskiete. Hulle is soos irriterende suikermiertjies wat nie hulle plek ken nie. En hulle is so kriewelrig soos sprinkane wat vir kwaadgeld rond loop. Geskik vir graad 1-3. Lengte van die toespraak: 3-3.5min

Write your own review
  • Only registered users can write reviews
  • Bad
  • Excellent
Customers who bought this item also bought

Maats se geite laat kinders frons (Gr 4-7) (4min+)

Maats se geite laat kinders frons. Maats wat baasspelerig is laat jou voorkop op ‘n plooi trek. Maats wat afknou maak jou kwaad. En maats wat grootpraat laat jou wenkbroue lig. Geskik vir graad 4-7. Lengte van die toespraak: 4min+
R 425.00 R 375.00
Filters
Sort
display