Kinders se vingers is op al die verkeerde plekke. Hulle sit hulle vingers in hul ore in plaas daarvan om ʼn vinger te lig om te help met huistake. Hulle vingers is vasgegom aan tegnologie in plaas van uitgestrek om hul wêreld te verken, En hulle vingers wys beskuldigend na almal om hulle en nooit na hulself nie. Geskik vir graad 4-7. Lengte van die toespraak: 4min+
R 340,00
R 290,00