Kinders se gewoontes laat grootmense frons. Hulle sin vir netheid laat ouers frons. Hul luistervaardighede laat ouers kwaai frons. En hul redenasievermoë laat ouers hewig frons. Geskik vir graad 4-7. Lengte van die toespraak: 4min+
R 340,00
R 290,00