Kinders moet soos miere wees. Net soos miere moet hulle buite speel. Net soos miere moet hulle die heeltyd beweeg. En net soos miere moet hulle sosiale interaksie hê met maats. Geskik vir graad 1-3. Lengte van die toespraak: 3-3.5min
R 290.00
R 240.00