Kinders moet seker maak hulle volg die regte mense se voetspore. Ouers trap vir kinders grootword-voetspore waarin hul kan volg. Onderwysers trap leer-voetspore wat kinders na sukses lei, En positiewe rolmodelle trap rigting-voetspore wat kinders kan navolg. Geskik vir graad 4-7. Lengte van die toespraak: 4min+
R 455.00
R 405.00