Kinders moet raak gesien word. Ons optrede in die klaskamer moet nie veroordeel word nie. Boeliery deur maats moet aangespreek word. En ons kinders moet deur ouers gesien word wanneer ons die regte ding doen – nie net wanneer ons verbrou nie. Geskik vir graad 4-7. Lengte van die toespraak: 4min+
R250,00
R200,00