Kinders moet leer om hulle spaarvarkies spekvet te hou, want om geld te leen is ʼn slegte gewoonte. Om altyd geld te leen kan jou ʼn slegte reputasie gee. Om geld te leen word makliker as jy ouer word, maar ook gevaarliker. En geld te leen ondermyn die behoefde om onafhanklik te wees. Geskik vir graad 4-7. Lengte van die toespraak: 4min+
R 455.00
R 405.00