Soek

Kinders moet hulle eie skoene kies om hul eie voetspore te trap (Gr 4-7) (4min+)

Kinders moet hulle eie skoene kies om hul eie voetspore te trap. Hulle moet hul eie ballet-skoene of rugby-tokse kies om buitemuurse aktiwiteite mee te doen. Hulle moet hul eie skoolskoene kies om voetspore in die skool te trap. En hulle moet self besluit of hulle skoene gaan dra of kaalvoet gaan loop oor die lewe se klipperige paaie. Geskik vir graad 4-7. Lengte van die toespraak: 4min+
Availability: In stock
SKU: A3140
R250,00
R200,00
decrease increase

Skryf u eie resensie
  • Only registered users can write reviews
  • Bad
  • Excellent
Filters
Sort
display