Kinders moet hulle diere-maniere afleer. Kinders se papegaai-maniere maak dat niemand hulle meer vertrou nie. Hulle leeu-maniere laat ander met emosionele letsels. En kinders se dassie-maniere veroorsaak dat hulle in die kookwater beland. Geskik vir graad 4-7. Lengte van die toespraak: 3-3.5min
R 340,00
R 290,00