Kinders moet eerder boekwurms as sofapokkels wees. Boeklees laat kinders vinniger slaap terwyl skerms kinders se breine aktiveer. Kinders met te veel skermtyd verloor hul verbeelding terwyl boeke dit bevorder. En kinders wat boek lees het ‘n beter woordeskat as hul kassiekneg maats. Geskik vir graad 4-7. Lengte van die toespraak: 4min+
R 455.00
R 405.00