Kinders moet bemagtig word om hul eie finansies te bestuur. Hulle moet leer dat geld sonder 'n begroting gevaarlik is. Hulle moet leer dat geld sonder 'n spaarplan nutteloos is. En kinders moet besef hoe hard ouers werk om hul geld te verdien. Geskik vir graad 8-12. Lengte van die toespraak: 4min+
R 515.00
R 465.00