Kinders met fronse is oud voor hulle tyd. Ons skerm-generasie loop almal met fronse op die voorkop. Te veel hooi op die vurk veroorsaak fronse. En ons verander lag te maklik in ‘n frons. Geskik vir graad 4-7. Lengte van die toespraak: 4min+
R 340,00
R 290,00