Kinders laat druppeltjies sweet op ouers se voorkoppe uitslaan. Kinders dink nie voor hulle doen nie. Hulle is lui om huistake te doen. En kinders is vol stories as hulle moet huiswerk doen. Geskik vir graad 1-3. Lengte van die toespraak: 3-3.5min
R 290,00
R 240,00