Kinders krioel soos miere rondom soetgoed. By partytjies stop hul hulself vol met soetgoed. By die snoepie staan hulle tou vir ‘n soetdingetjie. En aan etenstafel word die gesonde kos eenkant toe gestoot vir poeding. Geskik vir graad 1-3. Lengte van die toespraak: 3-3.5min
R 290,00
R 240,00