Kinders kan vergelyk word me verskillende soorte smake. Die sout kinders laat jou in die pekel beland. Die soet kinders is die gehoorsames en voorbeeldiges. En die suurknolle loop heeldag met suur gesigte rond. Geskik vir graad 4-7. Lengte van die toespraak: 4min+
R 340.00
R 290.00