Kinders kan ook diep voetspore trap. Kinders met maniere se voetspore kan nagevolg word. Kinders wat dissipline-reëls nakom se voetspore maak ’n indruk. En kinders wat die waardes-voetspore van hul ouers volg, dwing respek af. Geskik vir graad 4-7. Lengte van die toespraak: 4min+
R250,00
R200,00