Soek

Kinders kan enige iets doen as hulle hul verbeel hul is ‘n karakter uit ‘n storie (Gr 1-3) (4min+)

Kinders kan enige iets doen as hulle hul verbeel hul is ‘n karakter uit ‘n storie. Hulle sal braaf wees en vir geen monster onder die bed skrik nie. Hulle sal hul superheld mantels aantrek en altyd ander maats help. Hulle sal hul emosies beheer en tot 10 tel as hul kwaad word. Geskik vir graad 1-3. Lengte van die toespraak: 4min+
Availability: In stock
SKU: A3222
R 395.00
R 345.00
decrease increase

Skryf u eie resensie
  • Only registered users can write reviews
  • Bad
  • Excellent
Hierdie produkte word baie keer saam gekoop

Kinders moenie bly vasklou aan hulle sprokies-drome nie (Gr 1-3) (3-3.5min)

Kinders moenie bly vasklou aan hulle sprokies-drome nie. Kinders gaan vassit met gesinslede. Hulle moet aanvaar dat die wêreld ‘n onveilige plek is. En hulle moet besef dat daar nie ‘n gans is wat goue eiers lê nie. Geskik vir graad 1-3. Lengte van die toespraak: 3-3.5min
R 395.00 R 345.00

Kinders is superhelde–ons wonder nie daaroor nie, ons weet (Gr 1-3) (3-3.5min)

Kinders is superhelde – ons wonder nie daaroor nie, ons weet! Superheld kinders wonder nie as dit by verbeelding kom nie. Hulle wonder nie wat om te speel nie, En hulle wonder nie of hulle ander moet help nie, hulle doen net. Geskik vir graad 1-3. Lengte van die toespraak: 3-3.5min
R 395.00 R 345.00

Dis ‘n fees om by die skool te wees (Gr 1-3) (4min+)

Dis ‘n fees om by die skool te wees, Want ‘n skool-juffrou is nie so kwaai soos ‘n Mamma-juffrou nie. Om jou maats by die skool te kies is ‘n fees, want by die huis moet jy tevrede wees met jou gesin. By die skool is dit ‘n fees om ‘n beloning te kry as jy opruim, by die huis is dit ‘n plig. Geskik vir graad 1-3. Lengte van die toespraak: 4min+
R 395.00 R 345.00

Stories leer kinders belangrike lewenslesse (Gr 1-3) (4min+)

Stories leer kinders belangrike lewenslesse. Die storie van Hasie en Skilpad leer ons dat agteros ook in die kraal kom. Frozen se storie leer ons dat jy jou gevoelens moet beheer. En Cinderella se storie leer ons om moeilike familielede te hanteer. Geskik vir graad 1-3. Lengte van die toespraak: 4min+
R 395.00 R 345.00
Filters
Sort
display