Kinders is volgens grootmense kamma te groot vir hulle skoene – Veral wanneer jy jou man staan op die plaas; Wanneer jy jou mond oop maak in die skool; En wanneer jy jou vriende se grille en giere na-aap. Geskik vir graad 4-7. Lengte van die toespraak: 4min+
R250,00
R200,00