Kinders is kamma slimmer as grootmense. Ons weet altyd beter as dit kom by skoolwerk. Ons hou onsself slim wanneer ouers preek oor ons kos gewoontes. En ons sit ons voet neer as dit kom by keuse van maats. Geskik vir graad 4-7. Lengte van die toespraak: 4min+
R250,00
R200,00