Search

Kinders hoef nie onsekere voetspore te trap omdat hul vrese het nie (Gr 4-7) (4min+)

Kinders hoef nie onsekere voetspore te trap omdat hul vrese het nie. Kinders hoef nie trae voetspore kamer toe te stap oor hul die donker vrees nie, want daar is altyd ‘n bedlampie. Kinders se voetspore hoef nie te verdwyn as hul spinnekoppe vrees nie, want kennis is mag. En kinders hoef nie versigtige voetspore te trap as hul seerkry vrees nie, want opstaan na die val leer lewenslesse. Geskik vir graad 4-7. Lengte van die toespraak: 4min+
Availability: In stock
SKU: A3058
R270,00
R220,00
decrease increase

Write your own review
  • Only registered users can write reviews
  • Bad
  • Excellent
Customers who bought this item also bought

SPAN - Mense frons oor die probleme in Suid-Afrika (Gr 4-7) (4min+)

Mense frons oor die probleme in Suid-Afrika. Rommel ontsier ons pragtige land. Suid-Afrikaners se eetgewoontes is ongesond. En die beurtkrag-krisis in Suid-Afrika ontwrig ons lewens. Geskik vir graad 4-7. Lengte van die toespraak: 4min+
R270,00 R220,00
Filters
Sort
display