Kinders gooi te maklik tou op as dinge nie na hul smaak is nie. Hulle gooi tou op met skoolwerk wanneer die druk te veel is na hulle smaak. Hulle gooi tou op op die sportveld wanneer die kompetisie te veel raak na hulle smaak. En kinders gooi tou op by die huis wanneer ouers se voortrekkery te veel raak na hulle smaak. Geskik vir graad 4-7. Lengte van die toespraak: 4min+
R 340,00
R 290,00