Kinders glip weg na ‘n kamma wêreld om van die werklikheid te ontvlug. In kamma land ontvlug jy van skool. In kammaland is dit heeltyd speeltyd. En in kamma land ontvlug jy van mense wat jou irriteer. Geskik vir graad 4-7. Lengte van die toespraak: 4min+
R250,00
R200,00