Kinders besef dat hulle nie perfek kan teken nie. Maar kritiek maak nie dat ons ons tekenpotlode neersit nie. Ons weet ons is nog besig om ons kreatiwiteit te ontdek. En grootmense moet aanvaar dat ons gaan foute maak. Geskik vir graad 1-3. Lengte van die toespraak: 3-3.5min
R200,00
R150,00