Kantlyne is sperstrepe wat tieners oorsteek sonder om te dink. Hulle trap onverskillig oor die kantlyn van veiligheid met uitdaag speletjies. Hulle ignoreer die kantlyn van waardes met Tik Tok video’s. En hulle omseil die kantlyn van dissipline. Geskik vir graad 8-12. Lengte van die toespraak: 4min+
R300,00
R250,00