Kaalvoet kinders skrik nie vir uitdagings nie. Hulle het nie duur tekkies nodig om te presteer in sport nie. Hulle stuit nie vir ouers wat hul in watte toedraai nie. En kaalvoet kinders is nie bang vir die dorings van mislukking op hul toekomspad nie. Geskik vir graad 1-3. Lengte van die toespraak: 4min+
R 395.00
R 345.00