Kaalvoete en kindwees gaan saam soos brood en stroop. Kaalvoete is die resep vir sorgvrye avontuurlike kapperjolle. Kaalvoete sorg vir aktiewe en gesonde kinders. En solank jy kaalvoet bly, bly jy gelukkige kind. Geskik vir graad 1-3. Lengte van die toespraak: 3-3.5min
R200,00
R150,00