Soek

Jongmense wat dit regkry om hul lewenspad verby afdraaipaaie en deur slaggate te navigeer behaal sukses (Gr 8-12) (4min+)

Jongmense wat dit regkry om hul lewenspad verby afdraaipaaie en deur slaggate te navigeer behaal sukses. Hulle moet besef dat harde werk al is wat jou iewers in die lewe bring. Hulle moet leer om balans in die lewe te handhaaf. En jongmense moet die waagmoed hê om hul vlerke te sprei en horisonne te verbreed. Geskik vir graad 8-12. Lengte van die toespraak: 4min+
Availability: In stock
SKU: A2714
R 515.00
R 465.00
decrease increase

Skryf u eie resensie
  • Only registered users can write reviews
  • Bad
  • Excellent
Hierdie produkte word baie keer saam gekoop

As die mens nie die diere gaan red nie, gaan hulle voetspore doodloop (Gr 4-7) (4min+)

As die mens nie die diere gaan red nie, gaan hulle voetspore doodloop. Diere lewer ’n bydrae tot die omgewing en daarom moet hulle voetspore nie doodgevee word nie. Diere speel ’n belangrike rol in mense se lewens en daarom moet hulle voetspore opgepas word. Diere spesies wat besig is om uit te sterf se voetspore gaan verdwyn tensy die mens daadwerklik optree. Geskik vir graad 4-7. Lengte van die toespraak: 4min+
R 455.00 R 405.00

Kinders moet hulle eie skoene kies om hul eie voetspore te trap (Gr 4-7) (4min+)

Kinders moet hulle eie skoene kies om hul eie voetspore te trap. Hulle moet hul eie ballet-skoene of rugby-tokse kies om buitemuurse aktiwiteite mee te doen. Hulle moet hul eie skoolskoene kies om voetspore in die skool te trap. En hulle moet self besluit of hulle skoene gaan dra of kaalvoet gaan loop oor die lewe se klipperige paaie. Geskik vir graad 4-7. Lengte van die toespraak: 4min+
R 455.00 R 405.00
Filters
Sort
display