Inperking het ook positiewe gevolge. Dit leer mense om minder afhanklik te wees van oppervlakkige tydverdrywe. Beter konneksies met jou gesin word gevorm. Persoonlike ontwikkeling vind plaas. En dit gee ‘n nuwe betekenis aan die woord waardering. Geskik vir graad 8-12. Lengte van die toespraak: 4min+
R 455.00
R 405.00